Boer en sy roer Translated

I have added English titiles to this song. The words in Afrikaans: Boer en sy roer. Anton Myburgh Sit jou hand op die ploeg in die son sal jy swoeg want die Boer en sy roer word nooit moeg Cho want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg as hy staan, staan hy sterker as ’n rots sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal los sy grond, jy speel met ’n bom se lont Boer maar voort Boereseun, niemand sal jou grond kom neem want die Boer en sy roer word nooit moeg Cho want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg as hy staan, staan hy sterker as ’n rots sit jy kettings om sy taal sal die duiwel jou kom haal los sy grond, jy speel met ’n bom se lont Plant jou mielies, teel jou bees jy hoef geen onheil te vrees want die Boer en sy roer word nooit moeg Cho want die Boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg as hy staan, staan hy ste
Back to Top