Spoegwolf - Berge (Official)

©️ Spoegwolf (PTY) LTD, 2024 Berge (Album) is beskikbaar 7 Junie 2024 Vervaarding deur Spoegwolf DOP: Damiane van Reenen Live Footage: Eric T Graham Editing: Damiane van Reenen Assistant: Hugo Brand Spoegwolf is Danie du Toit Chris von Wielligh Albert van der Merwe Moskou du Toit BERGE Original Song & Lyrics by Danie Du Toit. Music & Arrangement by Spoegwolf. Lyrics daar kom ’n rustigheid oor my soos ’n afperiode of na die opgooi die son as jy alleen is die see as jy stukkend is ek dink dis wat ons kry voor jy sag word voor jy ophou skop ek het gehoop vir vrede ’n hangmat oor my uitgebrande lewe ek sien jou in wonderwerke ek sien jou in die uitgebrande berge daar lê ’n wereld tussen ons en hulle steek kerse aan maak asof ons aan kan gaan kom ons sê dat ek okay is dat jou flikkering ’n boodskap is ek dink aan jou sekondes hier voor ek sag word voor
Back to Top